Dienslewering
AgoSolf Coaching bied die
volgende dienste:
U is welkom om meer inligting rakende dienslewering aan te vra deur
hier te kliek...
- Bestuurscoaching.
- Leierskapontwikkeling.
- Spanbou deur spancoaching.
- Opleiding in Oplossing-Gerigte Praktyke.
- Werkswinkels in Konflikbestuur en -bemiddeling.
- Persoonlike ontwikkeling.
- Loopbaanbeplanning
- Personeelplasing
- Huwelik, gesin en individuele berading.
Resultate
AgoSolf Coaching bied die
volgende uitkomste:
U is welkom om meer inligting rakende die resultate aan te vra deur
hier te kliek...
- Verbetering van luister- en kommunikasie vaardighede.
- Groei in interpersoonlike vaardighede en sosiale interaksie.
- Beter benutting van bestaande vermoëns.
- Vaardigheid in die skepping van eie volhoubare doelwitte en oplossings.
- Bevordering van spangees, eenheid en prestasie.
- Verhoogde produktiwiteit en kreatiwiteit in spanne.
- Bedrewenheid in konflikbestuur en -bemiddeling.
- Optimalisering van leierskap potensiaal.
- Gesonde persoonlike ontwikkeling en toewyding.
- Balans tussen lewe en werk.
